Home | Tuis

Die Suikerkan is ‘n eetplek aan die voet van die Afrikaanse Taalmonument in die Paarl. Panoramiese uitsigte gekombineer met heerlike tuisgemaakte kos, pizza en gebak, sorg vir onvergeetlike uitstappies.

WAAROM HIERDIE NAAM?

Suikerkanne is ‘n spesifieke soort protea (Protea obtusifolia) wat deel is van die Suikerbossiefamilie. Die blomme is ryk aan nektar en voed die voëltjies en bye van die veld wat die heerlike eetervaring versinnebeeld wat wag op besoekers aan hierdie unieke eetplek teen die hange van Paarlberg.

“Die Suikerkan” (directly translated as the sugar jug) is a place to eat at the foot of the Afrikaans Language Monument in Paarl. Panoramic views combined with delicious homemade food, pizza and pastries make for unforgettable excursions.

WHY THIS NAME?

“Suikerkanne” is a specific type of protea (Protea obtusifolia) that is part of the Sugarbush family. The flowers are rich in nectar and feed the birds and bees of the veld which symbolises the delicious dining experience that awaits visitors to this unique eatery on the slopes of Paarl Mountain.